Beth Grant

Beth Grant
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 18 September 1949 (1949-09-18)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Mary Chieffo
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en regisseuse
Aktiewe jare 1979–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Beth Grant (gebore 18 September 1949) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Speed (1994), Donnie Darko (2001), Little Miss Sunshine (2006), en No Country for Old Men (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy